You are currently browsing the tag archive for the ‘francois’ tag.

So wat kry jy as jy bliksems van Bellville los laat tot hulle eie devices in die woestyn? Apparently een poes-cool music video! Jack Parow, een van ons favorite K-Tonians, en Francois van Coke, ja daai ander bra met die suit, het opgeteam om vir julle bastards een fokken kief music video te bring vir Jack se track, “Dans, Dans, Dans”. Wat kan ek se oor die video? Poes-cool bra, en ek meen POES-cool! Persoonlik is ek nie ‘n fan van Francois van Coke se vorige werk nie, meestal omdat ek dink fokofpolisiekar is nike meer as ‘n publicity stunt band nie, maar hy het homself so half redeem om saam met Jack op te tree vir hierdie video. Parow se lyrics is soos altyd lethal, en ‘n woord van waarskuwing, jy gaan hierdie tune in jou kop sing vir ten minste ‘n paar dae.

Dit kom etlike dae voor die launch van Jack Parow se album by die Barnyard Theater, Maandag aand. Nou, my laaste post op KTown was oor die Jack Parow en NP Projek gig by die Kreeffees in Lambertsbaai, en enigiemand wat daar was weet dat hulle nou nog besig is om al die dames vir sielkundige behandeling te neem nadat Jack hulle broekies nat gemaak het en innerlik betas het (meisie wys na klein pop en se: “ja meneer, dis waar hy aan my gevat het). Dit was een piele event gewees, en as jy nou ‘n regte kont wil wees moet jy die gig Maandag mis.

So ladies and gentlemen, boys and girls, kommin en kwaai, hier is die official video vir Dans, Dans, Dans… Dit is die -este, beste, moederfokken zefste hierdie kant van die Boerewors Gordyn. Checkit, en moenie ‘n poes wees nie.

Moet nie 'n poes wees nie, stiek uit!

Moet nie 'n poes wees nie, stiek uit!

Koop tickets na die gig hier

En terwyl jy hier is, check sommer Woelag uit. Kief, oor en fokken uit.

Stay up to date and get instant K-Town kiefness straight to your inbox. Subscribe with your e-mail address below.

Join 1 other follower

Paying The Bills

var gaJsHost = (("https:" == document.location.protocol) ? "https://ssl." : "http://www."); document.write(unescape("%3Cscript src='" + gaJsHost + "google-analytics.com/ga.js' type='text/javascript'%3E%3C/script%3E")); try { var pageTracker = _gat._getTracker("UA-16097492-1"); pageTracker._trackPageview(); } catch(err) {}

Support NORMLza

NORMLza

Support your local NORML today!

Twits and Twats

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Author Profiles